Ons Leiers

Ons gemeente se leiers is mense met wie mens wil identifiseer. Gewone mense – besigheidsmense, ingeneurs, dokters, prokureurs, stadsbeplanners. Wat die leiers laat eintlik uitstaan is dat elkeen iemand van spesiale karakter is,  mense wat ernstig daaroor om Jesus te volg. Met die groei in 25-35 jarige lidmate het die leierskap besluit om jong leiers uit hierdie oudergroep deel te maak van die leierskap. Ons sê mos ons is altyd gereed om vlugvoetig en nuut liggaam van Christus te wees.

Ons predikant, Johan, is veelsydig. Hy het universiteitskwalifiasies in Teologie, Kommunikasiekunde, Bestuurswetenskappe, en Opvoedkunde. Maar hy sal gou vir jou sê dat jy hom nie op ‘n titel moet aanspreek nie. Dit is eintlik die skool van die lewe wat hom die meeste gevorm het. In die dans van die lewe sien mens God in aksie.

Johan Fleischmann

Predikant

Ineke Scheepers

Kerk kantoor

Ad Wegner

Ouderling

Deon van Zyl

Ouderling

Christiaan Bosch

Ouderling

Jakes van der Merwe

Ouderling

Elmarie Basson

Ouderling

Lourens Marais

Ouderling

Pieter Oelofse

Skriba