Eredienste

Inligting oor uitsendings

Ons eredienste vind elke Sondag oggend om 09:30 plaas by die Gereformeerde Kerk Kaapstad, 2 Hof Straat Gardens.

Die diens word ook lewending uitgesaai via Youtube. Kyk uit vir die video wat se “live” op ons Youtube kanaal. Die uitsending kan ook op ons Facebook blad gevind word, kyk uit vir die video wat se “regstreeks”.”