Kom aanbid God saam in ons eredienste. Sien onder vir ‘n skakel na ons address. en Skakel in by een van ons groep aktiwiteite. Hier is ‘n paar voorbeelde:
1) Word deel van ‘n kleingroep. 60% van die gemeente behoort aan kleingroepe. 2) Skakel in by ons groep vir musiekbediening 3) Help met ons kinderbediening 4) Help met die koffiebediening na die erediens 5) Help met die opstel van Powerpoint vir ons eredienste 6) Help met die rekenaar beheer tydens die erediens en vir uitsendings